water hardloop teen die
berg se rug af
alles is grys en blou
van die klippe onder my voete
tot die koepel wat oor ons vou
bergrug
In daad,woord on Maart 23, 2012 at 6:55 vmkook
In daad,woord on Maart 23, 2012 at 6:54 vmwater kook
in ‘n wurm oor die
warm plaat
rol soos ‘n uitbundige, lewendige ding
vergaan bo die vlamme
in ‘n wolk die niet in
ligborrels
In daad,woord on Maart 23, 2012 at 6:37 vmlig gly glibberig
om borrels lug
vernou en swel saam
knobbelrig deur water